BEREIK ’N NIS GEHOOR EFFIEKTIEF, MEETBAAR EN BEKOSTIGBAAR
BEREIK ’N NIS GEHOOR EFFIEKTIEF, MEETBAAR EN BEKOSTIGBAAR

#7MEDIA SE KLANKBANK is ’n familie van nis potgooie met Klipkouers Besigheidspotgooi as anker en grootste onafhanklike Afrikaanse potgooi in Suid-Afrika. KlankBank vervaardig sy eie potgooi reekse en vervaardig ook namens ander dinamiese handelsmerke wat ’n nis gehoor op ’n bekostigbare, meetbare en effektiewe manier, wil bereik