Agri SA Kongres 2019: Episode 5: Gary McKay

McKay is die Kommersiële bedryfshoof van Fidelity ADT Commercial en gesels oor tegnologie op die plaas – met spesifieke fokus op veiligheidstegnologie vir toekomsboerdery. ADT het ongeveer ‘n jaar gelede begin samesprekings voer met Agri SA om meer effektiewe veiligheidssisteme in plek te stel binne die landbou-industrie, ten einde die hoë vlak van misdaad beter te probeer bekamp. Ten einde daardie gemeenskaplike doel te bereik moet die hele boerdery-gemeenskap egter inkoop in die projek. Weereens is inklusiwiteit die wagwoord.

Wil jy jouself of jou besigheid verbeter?

Dalk droom jy van jou eie besigheid?

Begin dan hier met my besigheidshulpbron eBoek 52 propvol praktiese en eksklusiewe besigheids-en lewenswenke!
Laai af
close-link