KLIPKOUERS GEE JOU ASPIRASIES VLERKE…SONDER ’N ENERGIE DRANKIE.
Klipkouers is ‘n baanbreker in die Afrikaanse potgooi-milieu. Besigheidsman en media-persoonlikheid Jacques Basson voer op ‘n gereelde basis uiters insiggewende potgooi-onderhoude met toonaangewende Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wat hulle praktiese besigheids-en lewenskennis met luisteraars deel

Nuutste POTGOOIE
Episode 130: Morné Basson
Morné Basson is die verpersoonliking van ‘n ‘Klipkouer’. En, die ideale persooon om 72km/dag fiets te trap vir 72 opeenvolgende dae. Dit doen Morné ter ondersteuning van The Character Company, wat mentorskap aanbied vir jong seuns wat grootword met ‘n afwesige pa. Morné is ‘n merkwaardige langasem, en het al 72 marathons afgelê, op ‘n […]
Episode 129: Corbèr Viljoen
Corbèr Viljoen het sy lewe lank ‘n absolute passie vir klassieke motors.Toe hy in standerd ses was het sy entrepreneur pa reeds vir hom ‘n Ford Fairlane gekoop. En, hoewel sy ma wou gehad het dat hy ‘n vlieënier moes word, het sy passie vir ou karre uiteindelik die botoon gevoer en beoefen Corbèr sy […]
Episode 128: Kallie Carlson
The Tornadoes, ‘n Britse popgroep van die Sestigerjare, het in 1962 ‘n futuristiese Nr 1-treffer gehad met hulle enkelsnit, ‘Telstar’,wat verwys na een van die eerste kommunikasie-satelliete wat ooit gelanseer is. Soos Kallie Carlson egter verduidelik, is kommunikasie-satelliete lank reeds nie meer futuristies nie. Kallie is die besturende direkteur van Paratus Suid Afrika, ‘n onafhanklike […]

Van die Klipkouers:

Bouwer Bosch
Bouwer Bosch is ‘n sanger-liedjieskrywer, musikant, akteur, entrepreneur en net ‘n lekker ou. Ons delf bietjie dieper in veral die besigheid van film en hoe die tipiese besigheidsmodel lyk en werk. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH.
Ina Paarman
Kyk, Afrikaners hóú van goeie kos. Wat is nou lekkerder as om saam met die gesin aan’t tafel te sit en kuier terwyl almal aan ‘n heerlike, tuisgemaakte bord boerekos smul?

Theo Vorster
TV aanbieder, spreker en uitvoerende hoof van Galileo Capital, Theo Vorster, gesels met my oor die mites van Swart Ekonomiese Bemagtiging en veral die groei geleenthede wat dit Afrikaanse besighede bied. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg.