My Onderhoud Met Die Redakteur van Moneyweb, Ryk van Niekerk

Krediet: RSG

Dit was ‘n voorreg om ‘n paar weke gelede met die Redakteur van Moneyweb, Ryk van Niekerk, te kon gesels op sy besigheidsprogram Doen jou eie ding.

Luister na my onderhoud HIER 

Wil jy jouself of jou besigheid verbeter?

Dalk droom jy van jou eie besigheid?

Begin dan hier met my besigheidshulpbron eBoek 52 propvol praktiese en eksklusiewe besigheids-en lewenswenke!
Laai af
close-link