Naweek Nadink 32: Swem of gaan dood… ’n Japannese Visstorie

Visstorie

 

Verlede Woensdagaand skep en post ek toe ‘n Facebook Video genaamd: Swem of gaan dood…’n Japannese visstorie.

Met meer as 4,100 “views” tot dusver dink ek die storie van innovasie en oorlewing het beslis aanklank by ‘n paar Klipkouers gevind.

My gedagtes:

  1. Dis die uitdagings/haaie in ons lewe wat ons tot hoër hoogtes aanspoor.
  2. Jy moet uit jou gemaksone beweeg ten einde sukses te versnel.
  3. Dieselfde aksies en gewoontes lei tot dieselfde resultate.
  4. Moeiliker situasies kry jou meer gefokus en reg vir aksie.
  5. Die Japannese het geluister na hulle kliënte.
  6. Die Japannese moes innoveer of besigheid verloor.

 

Wat is jou behoefte of probleem? Hoe kan ek jou help? Laat my asseblief weet.

 

Onthou om na ons onderhoud te luister met Deon Roux, eienaar van Dry Ice International

 

Lekker week en onthou… Aanhouer Wen!

Wil jy jouself of jou besigheid verbeter?

Dalk droom jy van jou eie besigheid?

Begin dan hier met my besigheidshulpbron eBoek 52 propvol praktiese en eksklusiewe besigheids-en lewenswenke!
Laai af
close-link