Na die naweek se gebeure, laat ek jou met twee C.J. Langenhoven aanhalings vir die week:
- Die man wat ek na soek, is nie die wat die minste foute maak nie, maar die wat die meeste foute regmaak.
- As jy nie van iemand hou nie, doen hom ‘n weldaad. Daarna sal jy hom liefhê.
Lekker week en onthou… Aanhouer wen!
NB! Indien jy verlede week se eerste onderhoud met Ina Paarman gemis het, gaan luister gerus nou: Kliek hier